Table of Contents
Attack!
Lost
Picnic
Hungry Ants
Glossary (Page 2 to 5)
Glossary (Page 6 to 9)
Glossary (Page 10 to 13)
Glossary (Page 14 to 17)
Glossary (Page 18 to 20)
Glossary
Click on the page number to return to your page.
Page 2
Hallo! Waarheen gaan ons vandag?
Hello! Where are we going today?
Ons gaan na die meer toe om piekniek te hou.
We're going to the lake for a picnic.
Page 3
Kom ons gaan na die meer toe!
Let's go to the lake!
Page 4
Dit is warm.
It's hot.
Ek moet iets drink.
I need to drink something.
Ek is ook dors.
I'm thirsty too.
Waar is die limonade?
Where is the lemonade?
Page 5
Eina!! Help! Help my!
Ouch!! Help! Help me!
Page 6
Wat gebeur?
What's happening?
Gaan weg!
Go away!
Ek sal julle help!
I'll help you! (spoken to 2 or more people)
Page 7
Stop, Piet!
Stop, Piet!
Ons het verdwaal!
We're lost!
Page 8
Waar is die pad?
Where is the path?
Ons kan dit nie vind nie.
We can't find it.
Ek kan dit vir julle vind!
I can find it for you! (spoken to 2 or more people)
Volg my!
Follow me!
Page 9
Stadiger!
Slow down!
Ons kan nie soos jy vlieg nie.
We can't fly like you.
Ons moet deur die bos loop.
We have to go through the bushes.
Page 10
Uiteindelik! Daar is die meer!
Finally! There's the lake!
Dankie vir al jou hulp, Piet!
Thank you for all your help, Piet!
Dit is ’n plesier.
You're welcome.
Page 11
… ’n perske, aarbeie, appelkose …
… a peach, strawberries, apricots …
Page 12
… ’n piesang, ’n lemoen, kersies …
… a banana, an orange, cherries …
Page 13
… ’n peer en druiwe.
… a pear and grapes.
Page 14
Ek is baie honger.
I am very hungry.
Mag ek ’n bietjie proe, asseblief?
Can I try that, please?
Page 15
Moenie dit eet nie!
Don't eat it!
Dit is met miere bedek.
It's covered with ants.
Die miere is honger …
The ants are hungry …
En hulle eet graag koek.
And they like cake.
Moenie bekommer nie!
Don't worry!
Ek hou van koek en ek hou ook van miere!
I like cake and I like ants too!
Page 16
Die brood!
The bread!
Het jy onthou om die brood te bring?
Did you remember to bring the bread?
Ja.
Yes.
Ek het dit nie vergeet nie.
I didn't forget it.
Page 17
Het jy enige kaas?
Have you got any cheese?
Seker! Hier is dit.
Sure! Here it is.
Gee vir my ook asseblief ’n mes.
Give me a knife too, please.
Dankie.
Thanks.
Page 18
Is dit genoeg?
Is that enough?
Wil julle nog iets hê?
Do you want any more? (spoken to 2 or more people)
Nee … Ek het maagpyn.
No … I've got a stomach ache.
Miskien was dit te baie.
Perhaps it was too much.
Nooit!
Never!
Page 19
Dit word laat.
It's late.
Ja, ons moet nou huis toe gaan.
Yes, we have to go home now.
|